Kabinet van Suid-Afrika

Die Suid-Afrikaanse kabinet van 1958.

Die kabinet van Suid-Afrika is die hoogste uitvoerende vlak van die regering van Suid-Afrika. Dit bestaan uit die President, die Adjunkpresident, die Ministers en Adjunkministers.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy